Kliprivier, ledig in Vaaldam
Voorkoms
- Vir ander riviere met die naam Kliprivier, sien Kliprivier.
Kliprivier | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat |
Hoofrivier | Vaalrivier |
Oorsprong | naby Petrus Steyn |
Sytak -regs | Brakspruit |
Monding | Vaaldam |
Monding-hoogte | 1 486 m |
Koördinate: 27°6′41″S 28°17′51″O / 27.11139°S 28.29750°O |
Die Kliprivier is 'n sytak van die Vaalrivier. Die rivier ontspring sowat 15 km noord van Petrus Steyn in die Vrystaat. Die Kliprivier vloei in die Vaaldam se suidoewer in.
Oorsprong
[wysig | wysig bron]Monding
[wysig | wysig bron]Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Kliprivier se monding by Geonames.org (cc-by)