Kimberly Scott
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kimberly Scott | |
Geboortenaam | Kimberly Aileen Scott |
---|---|
Geboorte | 11 Desember 1961 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kimberly Scott (gebore 11 Desember 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Abyss (1989), Flatliners (1990), Falling Down (1993), en Guess Who (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1989: The Abyss
- 1990: Flatliners
- 1993: Falling Down
- 1998: Sweet Jane
- 2005: Guess Who
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Caught in the Act
- 2007: Time Upon a Once