Keilstertpylstormvoël
Voorkoms
Keilstertpylstormvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. pacificus
|
Binomiale naam | |
Puffinus pacificus Gmelin, 1789
| |
Sinonieme | |
Procellaria pacifica Gmelin, 1789 |
Die Keilstertpylstormvoël (Puffinus pacificus) is 'n stormvoël wat selde gesien word aan die ooskus van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 45 cm groot en weeg 300 - 450 g met 'n vlerkspan van 97 - 105 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Wedge-tailed shearwater.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Keilstertpylstormvoëls
-
'n Kuiken
-
In vlug
-
Die eier.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Puffinus pacificus. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1