Gaan na inhoud

Karen Carpenter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Karen Carpenter
Karen Carpenter (1972)
Agtergrondinligting
GeboortenaamKaren Anne Carpenter
Gebore2 Maart 1950
New Haven, Connecticut (VSA)
Sterf04 Februarie 1983 (op 32)
Downey, Kalifornië, VSA
GenresPop, easy listening, soft rock, jazz
Beroep(e)Musikant, Liedjieskrywer
Instrumentestem, drumstel
Jare aktief1968 - 1983
EtiketteA&M
AssosiasiesThe Carpenters, Richard Carpenter
Webwerfwww.carpentersofficial.com

Karen Anne Carpenter (New Haven, Connecticut, 2 Maart 1950 – Downey, Kalifornië, 4 Februarie 1983) was 'n Amerikaanse sangeres en perkussiespeler. Sy het saam met haar broer Richard Carpenter die groep The Carpenters gestig. Sy is gesien as 'n goeie tromspeler deur ander tromspelers soos Hal Blaine, Cubby O'Brien, Buddy Rich en Modern Drummer Magazine. Sy is veral bekend vir haar vokale eienskappe.

Karen Carpenter het anorexia nervosa gehad, 'n eetversteuring waaroor daar toe min bekend was. Hierdie versteuring het uiteindelik 'n hartstilstand veroorsaak, waaraan sy gesterf het.[1][2]

In 1996, dertien jaar na haar dood, is nog 'n solo-album vrygestel, genaamd Karen Carpenter.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Hoerburger, Rob (3 November 1991). "Recordings View; Revisionist Thinking On the Carpenters". The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2022. Besoek op 26 Maart 2022.{{cite news}}: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)
  2. Samberg, Joel (4 Februarie 2013). "Remembering Karen Carpenter, 30 Years Later". NPR. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 26 Maart 2022.

Bronne

[wysig | wysig bron]