Kamanjab
Voorkoms
Kamanjab | |
---|---|
Winkels in Kamanjab | |
Koördinate: 19°38′S 14°50′O / 19.633°S 14.833°O | |
Land | Namibië |
Streek | Kunene |
Tydsone | UTC 2 (SAST) |
Kamanjab (Herero: Okamanja)[1] is 'n klein dorpie met 6 012 inwoners in die Kunene-streek in Namibië. Dit is die administratiewe sentrum van die Kamanjab-kiesafdeling. Die Herero naam, Okamanja, beteken "plek van die groot klippe'.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Menges, Werner (12 Mei 2005). "Windhoek?! Rather make that Otjomuise". The Namibian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2018.
- ↑ Cassidy, Joseph (2009). Place Names of Namibia A Historical Dictionary. Windhoek: Macmillan Education Namibia Publishers (Pty) Ltd. p. 41. ISBN 978-99916-0-654-5.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kamanjab.