Kaapse vuurvinkie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Kaapse robbin)
Kaapse vuurvinkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. rubricata
|
Binomiale naam | |
Lagonosticta rubricata (Lichtenstein, 1823)
| |
Verspreiding van die Kaapse vuurvinkie. |
Die Kaapse vuurvinkie (Lagonosticta rubricata) is 'n algemene standvoël van ruigtes in boomveld, savanne en rivierstruikgewas. Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die Gewone blouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die African Firefinch.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Lagonosticta rubricata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)