June Duprez
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
June Duprez | |
Geboorte | 14 Mei 1918 |
---|---|
Sterfte | 30 Oktober 1984 (op 66) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1936–1948, 1961 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
June Duprez (14 Mei 1918 – 30 Oktober 1984) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Four Feathers (1939), The Thief of Bagdad (1940), None But the Lonely Heart (1944), en And Then There Were None (1945).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1936: The Crimson Circle
- 1939: The Four Feathers
- 1939: The Lion Has Wings
- 1940: The Thief of Bagdad
- 1942: Little Tokyo, U.S.A.
- 1942: They Raid by Night
- 1943: Tiger Fangs
- 1944: None But the Lonely Heart
- 1945: And Then There Were None
- 1945: The Brighton Strangler
- 1946: That Brennan Girl
- 1947: Calcutta