Joe Lando
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joe Lando | |
Geboortenaam | Joseph John Lando |
---|---|
Geboorte | 9 Desember 1961 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joe Lando (gebore 9 Desember 1961) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Star Trek IV: The Voyage Home (1986) en in die televisiereekse Dr. Quinn, Medicine Woman (1993), JAG (1995), en Higher Ground (2000).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Star Trek IV: The Voyage Home
- 1996: Ultimate Adventure: Grand Canyon
- 1998: Seeds of Doubt
- 1998: Blindness
- 2000: The Adventures of Cinderella's Daughter
- 2012: Born Wild
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1993: Dr. Quinn, Medicine Woman
- 1995: JAG
- 1997: California
- 2000: Higher Ground
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: Shadows of Desire
- 1997: Any Place But Home
- 1999: Dr. Quinn Medicine Woman: The Movie
- 2001: Dr. Quinn, Medicine Woman: The Heart Within
- 2002: Counterstrike
- 2003: Killer Flood: The Day the Dam Broke
- 2003: Devil Winds
- 2004: Combustion
- 2005: Bloodsuckers
- 2006: A.I. Assault
- 2006: Engaged to Kill
- 2012: Layover
- 2015: Earthfall
- Paloma's Flight
Video's
[wysig | wysig bron]- 2010: Meteor Apocalypse
- 2011: The Making of Spotlight