Joan Banks
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joan Banks | |
Geboorte | 30 Oktober 1918 |
---|---|
Sterfte | 18 Januarie 1998 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joan Banks (30 Oktober 1918 – 18 Januarie 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cry Danger (1951), My Pal Gus (1952), en Mister Cory (1957), en in die televisiereeks Hazel (1961).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1951: Cry Danger
- 1952: My Pal Gus
- 1957: Mister Cory
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1953: Private Secretary
- 1957: The Adventures of McGraw
- 1960: National Velvet
- 1961: Hazel