Jimmy Durrant
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
James Thom Durrant | |
---|---|
Brigadier JT Durrant CB, DFC SAAF | |
Bynaam(e) | Jimmy |
Geboortedatum | 5 Mei 1913 |
Sterfdatum | 15 Oktober 1990 (77 jaar oud) |
Sterfplek | Parktown North, Johannesburg |
Lojaliteit | Suid-Afrika |
Diens/Tak | Suid-Afrikaanse Lugmag |
Jare in diens | 1933–1952 |
Rang | Generaal-majoor |
Poste beklee | 3 SAAF Wing No. 205 Group RAF No. 231 Swaar bomwerpergroep, RAF Direkteur-Generaal SAAF |
Toekennings | Orde van die Bad Uitstaande Vlieënierkruis Mentioned in Despatches Legioen van Meriete |
Familie | Margaret Durrant (vrou) 2 seuns, 1 stiefseun en 1 dogter |
Ander werk | Sakeman, Stadsraadslid van Johannesburg, Museumskurator |
James (Jimmy) Thom Durrant CB DFC (5 Mei 1913 – 15 Oktober 1990) was ‘n suksesvolle Suid-Afrikaanse bomwerper vlieënier gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Hy het later die pos beklee as Direkteur-Generaal van die Suid-Afrikaanse Lugmag. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was hy in beheer van verskeie SALM eskaders en lugvleuels en later ook in beheer van verskeie Koninklike Lugmag bomwerper groepe, een van min nie-Britse offisiere om so ‘n pos te beklee. Hy was op 32 jaar die jongste generaal-majoor in die Geallieerdes Magte toe hy die rang verwerf het.
Bron
[wysig | wysig bron]- Persoonlike onderhoud met Richard Durrant, seun van Jimmy Durrant.