Jilin (stad)
Voorkoms
Jilin 吉林市 | |
---|---|
Stad | |
Die stadsilhoeët van Jilin. | |
Koördinate: 43°52′00″N 126°33′00″O / 43.86667°N 126.55000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Jilin |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zhang Xiaopei (张晓霈) |
• Burgemeester | Zhao Jingbo (赵静波) |
Oppervlak | |
• Stad | 27 120 km2 (10 470 vk. myl) |
• Stedelik | 3 635,8 km2 (1 403,8 vk. myl) |
Hoogte | 202 m (663 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 4 414 681 |
• Digtheid | 160/km2 (420/vk. myl) |
• Metro | 1 975 803 |
• Metrodigtheid | 540/km2 (1 400/vk. myl) |
Tydsone | UTC 08:00 (SST) |
Poskode | 132000 |
Skakelkodes | 0432 |
Webwerf | jlcity.gov.cn |
Jilin (Chinees: 吉林市) is 'n stad in die Chinese provinsie met dieselfde naam. Dit het in 2010 'n bevolking van 4 414 681 gehad. Die stad is geleë in die noordooste van China naby die grens met Noord-Korea in die suide en Rusland in die ooste. Jilin is een van die oudste stede in die noordooste van China en het van 1949 tot 1956 as hoofstad van die provinsie gedien.