Jeannine Auboyer
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jeannine Auboyer | |
---|---|
Gebore | 1912 |
Sterf | 1990 |
Nasionaliteit | Frankryk |
Beroep | Argeoloog, Skrywer, Geskiedkundige |
Jeannine Auboyer (1912 - 1990) was 'n Franse kurator van die Musée Guimet (1965–80) in Parys wat verskeie Argeologiese ekspedisies na Indië en Kambodja onderneem het en ook verskeie Franstalige geskiedenisboeke geskryf het.[1] Sy is veral bekend vir haar boek, Daaglikse Lewe in Antieke Indië (Frans: La Vie quotidienne dans l'Inde ancienne), te wete 'n oorsig van antieke Indiese rituele en gebruike, waarvan baie vandag nog voorkom in die Indiese samelewing.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Jeannine Auboyer". Encyclopedia Britannica (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2019. Besoek op 17 Januarie 2017.
- ↑ Jarrige, Jean-François. "Jeannine Auboyer 1912-1990". Arts asiatiques. 46 (1).