Gaan na inhoud

Je Khenpo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Je Khenpo in 2010 by Punakha-dzong.

Je Khenpo (Dzongkha: རྗེ་མཁན་པོ་, Wylie: Rje Mkhan-po) is die titel van die senior godsdiensleier van Bhoetan, die hoof-ab van die land se sentrale kloosterliggaam.[1] Hy word ondersteun deur vyf Lopen Rinpoches ("geleerde meesters").[2]

Die Je Khenpo is ook amptelik die hoof van die suidelike tak van die Drukpa Kagyu-sekte, wat deel is van die Kagyu-tradisie van Himalaja-Boeddhisme. Net hy en die koning van die land (Druk Gyalpo) mag ’n saffraangeel kabney dra.[3]

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die Je Khenpo is reeds sedert die 17de eeu in beheer van die land se godsdienssake. Voor die stigting van die monargie het die Druk Desi die administratiewe sy van die land se dubbele regeringstelsel bestuur en die Je Khenpo die godsdienssake. Albei afdelings het geval onder die oorhoofse leier, die Shabdrung Rinpoche.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Constitution of the Kingdom of Bhutan (Engels)" (PDF). Government of Bhutan. 18 Julie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 6 Julie 2011. Besoek op 13 Oktober 2010.
  2. Worden, Robert L.; Savada, Andrea Matles (ed.) (1991). "Chapter 6 - Bhutan: Religious Tradition". Nepal and Bhutan: Country Studies (3de uitg.). Federal Research Division, US Library of Congress. ISBN 0-8444-0777-1. Besoek op 2 November 2010. {{cite book}}: |first2= has generic name (hulp)
  3. Worden, Robert L.; Savada, Andrea Matles (red.) (1991). "Chapter 6 - Bhutan: Social System". Nepal and Bhutan: Country Studies (3rd uitg.). Federal Research Division, US Library of Congress. ISBN 0-8444-0777-1. Besoek op 2 November 2010.