Jango-Asker
Voorkoms
Jango-Asker Янго-Аскер | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°15′21″N 47°38′35″O / 46.25583°N 47.64306°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Narimanof |
Bevolking | |
• Totaal | 243 |
Tydsone | UTC 04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416121 |
Jango-Asker (Russies: Янго-Аскер, Tartaars: Яңа Әскәр) is 'n dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Lineinoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf nedersettings insluit, en lê 32 kilometer suidwes van Astrachan se middestad.
Die dorpie is in die 1830's deur Tartaarse setlaars gestig. Sy naam is van Tartaarse oorsprong en beteken letterlik "nuwe vegter".
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Jango-Asker 225 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Tartare | 140 | 62,2% |
Kasakke | 71 | 31,6% |
Russe | 10 | 4,4% |
Tsjetsjniërs | 4 | 1,8% |
Totaal | 225 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 13 Augustus 2023.