James Dalton
Voorkoms
| |||||
Geboortedatum | 16 Augustus 1972 | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboorteplek | Johannesburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,77 m | ||||
Massa | 95,45 kg | ||||
Skool | Parktown Boys' High School Hoër Seunskool Jeppe | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Haker | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1992–2000 2001–2002 |
Transvaal Valke |
76 18 |
|||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998–1999 2001–2002 |
Cats Bulls |
8 16 |
|||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1994–2002 | Suid-Afrika | 43 | (25) |
James Dalton (gebore 16 Augustus 1972 in Johannesburg) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Springbokke op haker uitgedraf het.[1] Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het.
Hy het aan Parktown Boys' High School skoolgegaan en gematrikuleer aan Hoër Seunskool Jeppe in Johannesburg.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "James Dalton". ESPNscrum. Besoek op 2 April 2021.