Jaco Venter
Voorkoms
Jaco Venter (* 13 Februarie 1987 in Stellenbosch) is 'n Suid-Afrikaanse fietsryer. Hy maak sy eerste internasionale deurbraak in 2007 deur die Dome2Dome-eendagfietswedren te gewen. In 2009 stel hy die beste individuele tydtoetse op en word as die Suid-Afrikaanse kampioen bekroon.
Suksesse
[wysig | wysig bron]- 2007
- Dome2Dome[1]
- 2009
- Suid-Afrikaanse kampioen - Individuele tydtoets
- Suid-Afrikaanse kampioen - Individuele tydtoets (onder 23)[2]
Spanne
[wysig | wysig bron]- 2006 Konica Minolta (tot 30 Sep.)
- 2007 Neotel
- 2008 Team Neotel
- 2009 Trek-Marco Polo
- 2010 MTN Energade
- 2011 Véranda's Willems-Accent
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Jaco wen nadat Malcolm val[dooie skakel], Beeld, 18 September 2007.
- ↑ George wen elite-tydtoetstitel, maar Venter trap vinnigste[dooie skakel], Die Burger, 12 Maart 2009.