Jón
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jón (IPA: [joun], [jɔun]) is 'n Yslandse en Faroese manlike voornaam.
Oorsprong en betekenis
[wysig | wysig bron]Jón is 'n vorm van die voornaam Johannes , en beteken "Die Here (JHWH) is genadig'.
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Die voornaam was in 2012 die mees algemene manlike voornaamste naam in Ysland opgevolg deur Sigurður en Guðmundur.[1]
Variante
[wysig | wysig bron]'n Vorm van die voornaam is Jónsi. Vroulike vorms is Jónína of Jóna.
Ander Yslandse vorms van die naam is Jóhann, Jóhannes , en die Faroese Jógvan.
Naamdraers
[wysig | wysig bron]A
[wysig | wysig bron]- Jón Hnefill Aðalsteinsson (1927-2010), Yslandse wetenskaplike en volkloris
- Jón Arason (1484-1550), Yslandse Rooms-Katolieke biskop van Hólar
- Jón Bjarni Atlason (* 1971), Yslandse Duitskundige
A
[wysig | wysig bron]H
[wysig | wysig bron]L
[wysig | wysig bron]- Jón Laxdal (eintlik, Jón Laxdal Halldórsson; 1933-2005), Yslandse akteur en regisseur
- Jón Leifs (1899-1968), Yslandse komponis
- Jón Loftsson (1124-1197), Yslandse Gode, geleerde en stam-leier
M
[wysig | wysig bron]O
[wysig | wysig bron]- Jón Óskar (eintlik, Jón Óskar Ásmundsson; 1921-1998), Yslandse digter, skrywer, musikant en vertaler
P
[wysig | wysig bron]- Jón Pálmason (1888-1973), Yslandse politikus
- Jón Krosslá Poulsen (* 1988), sokkerspeler van die Faroëreilande
S
[wysig | wysig bron]- Jón Páll Sigmarsson (1960-1993), Yslandse kragatleet
- Jón Trausti Sigurðarson (b. 1982), Yslandse koerantredakteur
- Jón Sigurðsson (1811-1879), Yslandse politikus
- Jón Jósep Snæbjörnsson (b. 1977), Yslandse musikant
- Jon Stephenson von Tetzchner (* 1967), Yslandse telekommunikasie-navorser en ondernemer
- Jón Steingrímsson (1728-1791), Yslandse priester
- Jón Sveinsson (1857-1944), Yslandse skrywer
T
[wysig | wysig bron]- Jon Törklánsson (* 1962), Yslandse kunstenaar
- Jón Trausti (1873-1918), Skuilnaam van Gudmundur Magnusson, Yslandse skrywer
V
[wysig | wysig bron]- Jón Vídalín (1666-1720), Yslandse predikant, biskop van Skálholt
Þ
[wysig | wysig bron]- Jón Þórðarson († 1397), Yslandse priester
- Jón Þorláksson (1744–1819), Yslandse skrywer en vertaler
- Jón Þorláksson (1877–1935), Yslandse politikus
Ö
[wysig | wysig bron]- Jón Ögmundsson (1052-1121), Yslandse biskop
Fiktiewe Naamdraers
[wysig | wysig bron]- Jón Hreggviðsson, ´n Karater in die verhaal "Die klok van Ysland (Íslandsklukkan) van Halldór Laxness
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Jónsson
- Jónsdóttir
- Jon