Institut d’études politiques de Paris
Voorkoms
Institut d’études politiques de Paris (Sciences Po Paris) is 'n Franse universiteit wat in 1872 gestig is en in Parys werksaam is.[1]
By die skool is dit moontlik om politieke wetenskap, administrasie, ekonomie, geopolitiek en sosiale wetenskappe te studeer.[2]
Bekende gegradueerdes
[wysig | wysig bron]- Emmanuel Macron, Franse politikus
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Sciences Po Paris. |