Inés Echeverría
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Inés Echeverría Bello de Larraín alias Iris (Santiago de Chile, 22 Desember 1868- ibidem, 13 Januarie 1949) was 'n Chileense skrywer.[1]
Lewe
[wysig | wysig bron]Sy was afkomstig van 'n prominente Chileense gesin. In haar werke skryf sy teen konserwatiewe idees oor die rol van vroue wat in haar sosiale klas oorheers het.
Werke
[wysig | wysig bron]- Emociones teatrales, 1910
- Hojas caídas, 1910.
- Entre deux mondes, 1914.
- La Hora de queda 1918
- Cuando mi tierra nació, 1930
- Nuestra raza: a la memoria de Andrés Bello: su 4ª generación, 1930.
- Alessandri: evocaciones y resonancias, 1932
- Por él, 1934
- Entre dos siglos, 1937
- Cuando mi tierra era niña, 1942
- Cuando mi tierra fue moza, 1943-46
- Au-delà-- : poème de la douleur et de la mort: fragments d'un journal de la mort, 1948
- Fue el enviado: no lo olvidemos, 1950
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Inés Echeverría.