Imperiale provinsie
Voorkoms
’n Imperiale provinsie was ’n Romeinse provinsie tydens die prinsipaat waarvoor slegs die Romeinse keiser ’n goewerneur (legatus Augusti) kon aanstel. Dié provinsies was dikwels strategies geleë grensprovinsies.
Die provinsies is in imperiale en openbare (of senatoriale) provinsies verdeel kort nadat Augustus aan die bewind gekom het.
Die volgende provinsies was imperiaal:
- Aegyptus
- Alpes Cottiae
- Alpes Maritimae
- Alpes Poenninae
- Armenia
- Assyria
- Britannia
- Cilicia
- Dacia
- Dalmatia
- Galatia
- Gallia Aquitania
- Gallia Belgica
- Gallia Lugdunensis
- Germania Inferior
- Germania Superior
- Hispania Tarraconensis
- Iudaea
- Lusitania
- Moesia
- Noricum
- Pannonia
- Raetia
- Syria
- Thracia
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia