Gaan na inhoud

Ille-sur-Têt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Ille-sur-Têt
Franse kommunes
Amptelike naamIlle-sur-Têt, IlleWysig
Vernoem naTêtWysig
LandFrankrykWysig
Hoofstad vanVicomté d'IlleWysig
Geleë in administratiewe eenheidcanton of Vinça, Rosselló, Pyrénées-Orientales, arrondissement of PradesWysig
Geleë in tydsoneUTC 01:00, 00Wysig
Geleë in die statistiese territoriale entiteitaire d'attraction de Perpignan, Illa urban unitWysig
Geassosieerde kiesafdelingcanton of la Vallée de la TêtWysig
Geleë in of aan waterliggaamTêt, BoulèsWysig
Geografiese ligging42°40′14″N 2°37′14″EWysig
Kantoor gehou deur hoof van die regeringburgemeester van Ille-sur-TêtWysig
Hoof van plaaslike regeringWilliam BurghofferWysig
Eienaar vanlion de saint Marc de l'église Saint-Sauveur de Casesnoves, aigle de saint Jean de l'église Saint-Sauveur de Casesnoves, Christ Pantocrator de l'église Saint-Sauveur de Casesnoves, adoration des Mages de l'église Saint-Sauveur de CasesnovesWysig
Belangrike gebeurtenissiège d'Ille-sur-TêtWysig
Poskode66130Wysig
Telefoon nommer+33-4-68-84-73-12Wysig
Email addressmailto:[email protected]Wysig
Amptelike webwerfhttp://www.ille-sur-tet.comWysig
Kategorie vir kaarteCategory:Maps of Ille-sur-TêtWysig
Map

Ille-sur-Têt (Katalaans: Illa of Illa de Tet) is 'n kommune in die département Pyrénées-Orientales in Suid-Frankryk. Sy inwoners word Illois genoem.

Aardrykskunde

[wysig | wysig bron]

Die kommune is in die Ribéral-streek langs die nasionale roete 116 geleë en word deur die Têtrivier (in die noorde), asook deur sy sytak, die Boulès (in die suide) deurkruis.

Dit is een van die poorte na die Fenouillèdes-streek, in die rigting van Montalba-le-Château of Bélesta.

Kaart van Ille-sur-Têt en sy omliggende nedersettings.
 Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.