Rooskeelkolpensie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Hypargos margaritatus)
Rooskeelkolpensie | |
---|---|
Mannetjie in die Mkhuze Wildreservaat, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Reichenbach, 1862
|
Spesie: | H. margaritatus
|
Binomiale naam | |
Hypargos margaritatus Strickland, 1844
|
Die rooskeelkolpensie (Hypargos margaritatus) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël in doringveldruigtes en kusstreke. Hulle drink dikwels vroeg soggens by poeletjies. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 – 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pink-throated Twinspot.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Hypargos margaritatus. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Hypargos margaritatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)