Gaan na inhoud

Huoching

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Huoching (* om 675; † 744) was 'n lid van een van die hertogfamilies van die Alemanne.[1] In die Vita Hiudowici van Thegan van die 9de eeu word genoem dat Huoching 'n seun van die Alamanniese Hertog Gottfried (650-709) was.[1] Huoching se seun Hnabi (of Nebi)  het 'n rol gespeel in die stigting van die klooster van St. Gallen.[1]

Literêre verwerking

[wysig | wysig bron]

Hans Jänichen vergelyk in 1976  die vader-seun-verhouding van Hoc en Hnæf (wat in die ou engelse epiese gedig Beowulf, in de Finnsburg Fragment, en in die gedig Widsith verskyn) met die historiese alamanniese Huoching en Hnabi. Hulle verhouding kon miskien die oorsprong van die latere Germaanse Heroïese gedig oor Hoc en Hnaef gewees het. Jänichen gee hier oorweging aan die kommentaar van John Mitchell Kemble van 1849, in sy History of the Saxons in England.[2][3]

Literatuur

[wysig | wysig bron]
  • Michael Borgolte: Die Grafen Alemanniens in merowingischer und karolingischer Zeit. Eine Prosopographie. In: Archäologie und Geschichte. Band 2, Freiburger Forschungen zum ersten Jahrtausend in Südwestdeutschland, Thorbecke, Sigmaringen 1986, ISBN 3-7995-7351-8.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 Vgl.
  2. Vgl.
  3. Hans Jänichen: Die alemannischen Fürsten Nebi und Berthold und ihre Beziehungen zu den Klöstern St. Gallen und Reichenau, Blätter für deutsche Landesgeschichte (1976), S. 30–40 (Digitalisat)