Hulpbespreking:Normdata
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Normdata-bladsy bespreek word. |
|||
|
|
Daaglikse bladtrekke van Hulp:Normdata
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Onvertaalde teks
[wysig bron]Hi Adriaan!
Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --Aliwal2012 (kontak) 09:23, 16 September 2017 (UTC)
- Ek het dit om 13h15 geskrap maar die pous van Pretoria het dit teruggeplaas! --Aliwal2012 (kontak) 13:21, 16 September 2017 (UTC)