Hubli-Dharwad
Voorkoms
Hubli-Dharwad ಹುಬ್ಬಳ್ಳಿ-ಧಾರವಾಡ Hubballi-Dharwad | |
---|---|
Stad | |
Die Karnatak-Universiteit in Dharwad. | |
Koördinate: 15°21′42″N 75°05′06″O / 15.36167°N 75.08500°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Karnataka |
Distrik | Dharwad |
Streek | Bayaluseeme |
Stigting | 1962 |
• Tipe | Hubli-Dharwad Munisipale Korporasie |
Oppervlak | |
• Totaal | 200,23 km2 (77,31 vk. myl) |
Hoogte | 670,75 m (2 200,6 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 349 563 |
Tydsone | UTC 5:30 (IST) |
Poskode | 580 00x |
Skakelkodes | 0836 |
Webwerf | hdmc.gov.in |
Hubli-Dharwad of Hubballi-Dharwad (Kannada: ಹುಬ್ಬಳ್ಳಿ-ಧಾರವಾಡ, Hubbaḷḷi-Dhāravāḍa, [ˈhubːʌɭːi ˈd̪ʱaːrʌʋaːɖʌ]) is die tweede grootste stad in die Wes-Indiese deelstaat Karnataka ná Bangalore, met 'n bevolking van 1 349 563 in 2011. Hubli-Dharwad bestaan uit die twee susterstede Hubli en Dharwad en is in 1962 gestig.