Hooftrekke van letterkunde
Voorkoms
Letterkunde |
---|
Vernaamste vorms |
Kortverhaal · Novelle |
Genres |
Drama · Epiek · Hygliteratuur Komedie · Liriek · Mito-poësis Nonsens · Ridderroman · Satire Tragedie · Tragikomedie |
Media |
Boek |
Tegnieke |
Prosa · Poësie |
Geskiedenis en Lyste |
Letterkunde / Poësie toekennings |
Bespreking |
Sosiologie · Tydskrifte |
- Sien ook: Indeks van literêre artikels
Die volgende hooftrekke word verskaf as oorsig en aktuelegids tot letterkunde:
Wat is letterkunde?
[wysig | wysig bron]- Letterkunde – prosa, geskrewe of mondelings, insluitend fiksie en nie-fiksie, drama en poësie. Sien ook: Hooftrekke van poësie.
Wat vir ʼn ding is letterkunde?
[wysig | wysig bron]- Kommunikasie – handeling van die oordrag van inligting. Kommunikasie benodig ʼn sender, ʼn boodskap en voorgenome ontvanger, hoewel die ontvanger nie nodig het om teenwoordig te wees of bewus te wees van die sender se intensie om op die tydstip van kommunikasie te kommunikeer nie; dus kan kommunikasie geskied oor groot afstande in tyd en ruimte.
- Geskrewe kommunikasie (skryfkuns) – verteenwoordiging van taal in ʼn tekstuele medium deur die gebruik van ʼn stel simbole of tekens (bekend as ʼn skryfstelsel).[1]
- Onderafdeling van kultuur – gedeelde sienswyses, waardes, doelwitte en toepassings wat ʼn instansie, organisasie of groep kenmerk.
- Een van die kunste – verbeeldingryke, kreatiewe of nie-wetenskaplike vertakking van kennis, veral soos akademies bestudeer word.[2]
Wese van letterkunde
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Letterkunde.
Literêre vorme
[wysig | wysig bron]- Sien ook: Literêre genre
Orale literêre genres
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Orale literatuur.
Geskrewe literêre genres
[wysig | wysig bron]- Jeugliteratuur –
- Ingeperkte skryfwerk –
- Hygliteratuur –
- Poësie (sien daardie artikel vir ʼn uitgebreide lys van sub-genres en tipes)
- Aubade –
- Clerihew –
- Epiek –
- Gruk – vorm van kort aforistiese gedig uitgevind deur die Deense digter en wetenskaplike Piet Hein, wat oor die 7 000 daarvan geskryf het.
- Haikoe –
- Kunslied –
- Limeriek – ʼn tipe skerp, humoristiese of nonsens-gedig,[3] veral een in vyf-versreël anapestiese of amfibraggiese metrum met streng rymskema (aabba), wat soms oorloop met humoristiese intensie.
- Liriek –
- Ode –
- Rapsodie –
- Lied –
- Sonnet –
- Spekulatiewe poësie –
- Gevangenisliteratuur –
- Berymde prosa –
Nie-fiksie
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Nie-fiksie.
- Outobiografie –
- Biografie –
- Dagboek –
- Essay –
- Literatuurkritiek –
- Memoires –
- Buiteleweliteratuur –
- Spirituele outobiografie –
- Reisverhaal –
Fiksie-genres
[wysig | wysig bron]- Avontuurroman –
- Pulpromans –
- Komiese roman –
- Parodie –
- Satire –
- Misdaadroman –
- Speurverhaal –
- Hardboiled –
- Whodunit –
- Newgate-roman –
- Speurverhaal –
- Erotika –
- Fabel –
- Sprokie –
- Familiesage –
- Raamvertelling –
- Goties –
- Historiese fiksie –
- Inspirasiefiksie –
- Invalsliteratuur –
- Raaiselroman –
- Filosofiese roman –
- Inspirasiefiksie (religuese literatuur) –
- Sielkundige roman –
- Sielkundige riller –
- Ridderroman –
- Liefdesroman –
- Sage –
- Spekulatiewe fiksie –
- Alternatiewe geskiedenis –
- Fantasie – (vir meer detail sien Fantasie subgenres, Fantasieliteratuur)
- Epiese fantasie –
- Wetenskapsfantasie –
- Stoompoen (Steampunk) –
- Stedelike fantasie –
- Weird fantasie –
- Gruwelfiksie –
- Wetenskapsfiksie – (vir meer inligting sien wetenskapsfiksiegenres en verwante onderwerpe
- Kuberpoen (Cyberpunk) –
- Harde-wetenskapsfiksie –
- Ruimte-strooisage –
- Bonatuurlike fiksie –
- Sensasieroman –
- Slaweroman –
- Riller –
- Western-fiksie –
Literatuurgeskiedenis
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Literatuurgeskiedenis.
- Geskiedenis van boeke
- Teatergeskiedenis
- Moderne literatuurgeskiedenis
- Geskiedenis van Wetenskapsfiksie
- Geskiedenis van idees
- Intellektuele geskiedenis
Algemene literêre konsepte
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikels vir hierdie afdeling is: Woordelys van literêre terme en Woordelys van poësieterme.
- Letterkunde –
- Westerse kanon –
- Onderrig in skryfkuns:
- komposisie –
- Retoriek –
- Poësie –
- Prosodie –
- Metrum –
- Skansie –
- Ingeperkte skryfwerk –
- Poëtica –
- Villanelle –
- Sonnet –
- Sestina –
- Ghasel –
- Ballade –
- Rymlose vers –
- Vrye vers –
- Epiek –
- Prosa –
- Fiksie –
- Nie-fiksie –
- Biografie –
- Prosa genres –
- Essay –
- Vonkfiksie –
- Joernalistiek –
- Roman –
- Novelle –
- Kortverhaal –
- Teater –
- Literatuurkritiek –
- Retoriek –
- Basiese prosessuele kennis
- Poësie-ontleding –
- Effektiewe redenering in argumentskrywe
- Narratologie
- Literatuurkritiek – ʼn toepassing van Algemene Literatuurwetenskap
Literêre toekennings
[wysig | wysig bron]Invloedryke persone in die veld van letterkunde
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]- Lys van boeke
- Engelse studies
- Afrikaanse letterkunde
- Afrikaanse literatuurgeskiedenis
- Suid-Afrikaanse letterkunde
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Peter T. Daniels, "The Study of Writing Systems", in The World's Writing Systems, ed. Bright and Daniels, p. 3
- ↑ the arts. CollinsDictionary.com. Collins English Dictionary – Complete & Unabridged 11th Edition. Retrieved Oktober 25, 2012.
- ↑ Oxford English Dictionary (2d edition, 1989), s.v. Limerick.
Vaughn, Stanton. Limerick Lyrics. 1900. Retrieved from [1].
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Yahoo! Directory listing for Literature Geargiveer 24 Oktober 2013 op Wayback Machine
- The Internet Public Library listing for Literature
- Nobel Prize in Literature
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |