Hofuf
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Saoedi-Arabië |
Provinsie | Hofuf |
Koördinate | 25°23′N 49°35′O / 25.383°N 49.583°O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 154 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2014) | 1 500 000 |
- Bevolkingsdigtheid | vk/km |
Tydsone | UTC 03:00 |
Burgemeester | Bin Jalawi |
Hofuf (Arabies: الهفوف al-Hufūf) is 'n stad in die gelyknamige provinsie van oostelike Saoedi-Arabië. Die stad het 'n bevolking van sowat 1 500 000 in 2014 gehad. Die stad staan bekend as een van die grootste dadelpalm-produsente wêreldwyd, asook sy ou soeks en paleise. Hofuf is tussen die Saoedi-Arabiese hoofstad Riaad in die weste en die Persiese Golf in die ooste geleë.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hofuf.
- (en) Toerisme-inligting oor Hofuf op Wikivoyage