Heraklion
Voorkoms
Heraklion Ηράκλειο | |
---|---|
Stad | |
Die Venesiaanse fort van Castello a Mare (1523 – '40) | |
Heraklion op die eiland Kreta | |
Koördinate: 35°20′00″N 25°8′00″O / 35.33333°N 25.13333°O | |
Land | Griekeland |
Regering | |
• Burgemeester | Vasilis Labrinos |
Oppervlak | |
• Totaal | 244,6 km2 (94,4 vk. myl) |
Hoogte | 33 m (108 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 225 574 |
Tydsone | UTC 1 (MET) |
• Somertyd | UTC 2 (MEST) |
Poskode | 70x xx, 71x xx, 72x xx |
Skakelkodes | 281 |
Webwerf | www.heraklion-city.gr |
Heraklion is die grootste stad en die hoofstad van die eiland Kreta wat aan Griekeland behoort.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Heraklion is geleë naby die ruïnes van die ou stad Knossos.
Aardbewings
[wysig | wysig bron]Heraklion lê in 'n gebied wat baie deur aardbewings getref word. Die aardbewing van 21 Julie 365 was een van die swaarste in die mediterreense geskiedenis. In die vroeë/middel Plioseen (5-4 mj gelede) is hierdie gebied opgehef wat die Heraklion-bekken van die suidelike Messara-bekken geskei het. Hiervoor het die twee gebiede dieselfde sedimentasiegeskiedenis geken.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Minoan Earthquakes: Breaking the Myth through Interdisciplinarity, Simon Jusseret, Manuel Sintubin, Leuven University Press, 2017, ISBN 9462701059, ISBN 9789462701052