Harige riftriton
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Harigeriftriton)
Linatella caudata | |
---|---|
Linatella caudata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
(geen rang): | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. caudata
|
Binomiale naam | |
Linatella caudata (Gmelin, 1791)
| |
Sinonieme[1] | |
|
Die Harige riftriton (Cymatium cutaceum africanum) – ook bekend as die mandjieskulpslak – is 'n ongewerwelde slak wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Kenmerkend van die diertjie is dat die skulp bedek is met bruin hare terwyl dit lewe. Die skulpvorm van die slak varieer maar almal het sewe opvallende riwwe op die skulp. Die slak leef in die lae tussengetysone tot die benedegetywater in rotsagtige gebiede. Hulle kom dikwels voor tussen rooiaas wat hulle vreet.
Bron
[wysig | wysig bron]- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bouchet, P.; Gofas, S. (2012). Linatella caudata (Gmelin, 1791). Geraadpleeg m.b.v. World Register of Marine Species by http://www.marinespecies.org/aphia.php?p=taxdetails&id=141114