Hans-Dietrich Genscher
Voorkoms
Hans-Dietrich Genscher | |
Hans-Dietrich Genscher in 1978 | |
Vise-Kanselier van Wes-Duitsland
| |
Ampstermyn 1 Oktober 1982 – 17 Mei 1992 | |
Eerste minister | Helmut Kohl |
---|---|
Voorafgegaan deur | Egon Franke |
Opgevolg deur | Jürgen Möllemann |
Ampstermyn 17 Mei 1974 – 17 September 1982 | |
Eerste minister | Helmut Schmidt |
Voorafgegaan deur | Walter Scheel |
Opgevolg deur | Egon Franke |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 1 Oktober 1982 – 17 Mei 1992 | |
Eerste minister | Helmut Kohl |
Voorafgegaan deur | Helmut Schmidt (wnd.) |
Opgevolg deur | Klaus Kinkel |
Ampstermyn 17 Mei 1974 – 17 September 1982 | |
Eerste minister | Helmut Schmidt |
Voorafgegaan deur | Walter Scheel |
Opgevolg deur | Helmut Schmidt (wnd.) |
Minister van Binnelandse Sake
| |
Ampstermyn 22 Oktober 1969 – 16 Mei 974 | |
Eerste minister | Willy Brandt |
Voorafgegaan deur | Ernst Benda |
Opgevolg deur | Werner Maihofer |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Reideburg, Republiek van Weimar (nou Duitsland) | 21 Maart 1927
Sterf | 31 Maart 2016 (op 89) Wachtberg-Pech, Duitsland |
Politieke party | FDP (1952–2016) |
Eggenoot/-note | Barbara Genscher (née Schmidt) |
Handtekening |
Hans-Dietrich Genscher (* 21 Maart 1927 in Reideburg, Sakse-Anhalt; † 31 Maart 2016 in Wachtberg, Noordryn-Wesfale) was 'n Duitse politikus van die liberale Vrye Demokratiese Party (FDP).
Van 1965 tot 1998 was hy 'n lid van die Bundestag. Van 1969 tot 1974 was hy minister van Binnelandse Sake en van 1974 tot 1992 minister van Buitelandse Sake asook Vise-Kanselier. Van 1974 tot 1985 was hy ook partyvoorsitter.
Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hans-Dietrich Genscher.