Haemanthus
Voorkoms
Haemanthus | |
---|---|
Haemanthus albiflos | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Haemanthus |
Spesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
|
Haemanthus (kwaslelies) is 'n blomplant genus wat hoort tot Amaryllidaceae en is die eerste keer in 1753 deur Carolus Linnaeus beskryf. Die plant is inheems aan Suid-Afrika, Botswana, Eswatini, Namibië en Lesotho. Ongeveer vyftien spesies kom in die winterreënvalstreek van Namakwaland en die Wes-Kaap voor en die res in die somerreënvalstreek terwyl een spesie Haemanthus albiflos in altwee voorkom. Nege spesies is deel van die fynbos [1] en almal is geofiete.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is 22 spesies in die genus:[2]
- Haemanthus albiflos Jacq.
- Haemanthus amarylloides Jacq.
- Haemanthus avasmontanus Dinter
- Haemanthus barkerae Snijman
- Haemanthus canaliculatus Levyns
- Haemanthus carneus Ker Gawl.
- Haemanthus coccineus L.
- Haemanthus crispus Snijman
- Haemanthus dasyphyllus Snijman
- Haemanthus deformis Hook.f.
- Haemanthus graniticus Snijman
- Haemanthus humilis Jacq.
- Haemanthus lanceifolius Jacq.
- Haemanthus montanus Baker
- Haemanthus namaquensis R.A.Dyer
- Haemanthus nortieri Isaac
- Haemanthus pauculifolius Snijman & A.E.van Wyk
- Haemanthus pubescens L.f.
- Haemanthus pumilio Jacq.
- Haemanthus sanguineus Jacq.
- Haemanthus tristis Snijman
- Haemanthus unifoliatus Snijman
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4
- ↑ http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:1483-1