Gurthrö Steenkamp
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Gurthrö Garth Steenkamp | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Bulldozer | ||||
Geboortedatum | 12 Junie 1981 | ||||
Geboorteplek | Paarl, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,89 m | ||||
Massa | 122 kg | ||||
Skool | Hoër Jongenskool Paarl | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Loskopstut | ||||
Springbokno. | 764 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011-2017 2017-2018 |
Toulouse Stade Français |
128 10 |
(5) (0) | ||
korrek soos op 2 Februarie 2018. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002–2004 2005–2012 |
Cheetahs Blou Bulle |
23 21 |
(10) (25) | ||
korrek soos op 25 November 2017. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2004 2005–2010 |
Cats Bulls |
9 60 |
(5) (5) | ||
korrek soos op 25 November 2017. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2004–2014 | Suid-Afrika | 53 | (30) | ||
korrek soos op 22 Junie 2018. | |||||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
2021– | La Rochelle |
Gurthrö Steenkamp (gebore in Paarl op 12 Junie 1981) is 'n oud-Springbokrugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby as loskopstut gespeel het.
Hy maak sy debuut vir die Springbokke op 27 November 2004 teen Skotland op Murrayfield in Edinburg.
Oorsee in die Franse Top 14, het Steenkamp van 2011–2017 as loskopstut vir Toulouse en 2017-2018 vir Stade Français gespeel, voor hy sy stewels opgehang het. In 2021 is hy as hulpafrigter van La Rochelle aangestel.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Gurthrö Steenkamp by SARugby.co.za
- Gurthrö Steenkamp by www.genslin.us/bokke
- Gurthrö Steenkamp by espnscrum.com
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |