Gaan na inhoud

Goudsnip

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Goudsnip
Mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. benghalensis
Binomiale naam
Rostratula benghalensis
(Linnaeus, 1758)
Verspreiding. Let daarop dat Rostratula australis hierby ingesluit is.

Die Goudsnip (Rostratula benghalensis) is 'n skaars standvoël en kom verspreid in Suider-Afrika voor, maar hoofsaaklik in die noorde. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 90 - 140 gram met 'n vlerkspan van 52 cm. In Engels staan die voël bekend as Greater Painted Snipe.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Rostratula benghalensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)