Glencoe, KwaZulu-Natal
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Glencoe)
Glencoe | |
---|---|
Koördinate: 28°11′S 30°9′O / 28.183°S 30.150°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Umzinyathi |
Munisipaliteit | Endumeni |
Stigting | 1903 |
Oppervlak | |
• Totaal | 26,58 km2 (10,26 vk. myl) |
Hoogte | 1 246 m (4 088 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 17 548 |
• Digtheid | 660/km2 (1 700/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 8.9% |
• Indiërs/Asiërs | 6.9% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 83.0% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 76.6% |
• Engels | 11.9% |
• Afrikaans | 8.5% |
• Ander | 3.0% |
Poskode (strate) | 2930 |
Poskode (posbusse) | 2930 |
Skakelkode | 034 |
Glencoe is 'n dorp in die noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp en omgewing het 'n bevolking van 17 548 in 2011 gehad.[1] Die dorp is 10 km wes van Dundee.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorpie het as Biggarsberg-aansluiting begin toe die Durban-Johannesburgspoorlyn hierdie punt in 1889 bereik het. 'n Nuwe dorp is in 1921 by die aansluiting aangelê en die naam is verander na Glencoe, na 'n vallei in Skotland.
Distrik
[wysig | wysig bron]Die dorp het in 1964 sy eie distrik gekry van 668 km2. Skaap- en beesboerdery is die belangrikste aktiwiteite.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
- Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.