Geoff Stults
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Geoff Stults | |
Geboortenaam | Geoffrey Manton Stults |
---|---|
Geboorte | 15 Desember 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Geoff Stults (gebore 15 Desember 1977) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wedding Crashers (2005), The Break-Up (2006), en She's Out of My League (2010), en in die televisiereeks 7th Heaven (1996).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: King's Highway
- 2002: Nantucket
- 2005: Wedding Crashers
- 2006: The Break-Up
- 2009: I Hope They Serve Beer in Hell
- 2010: She's Out of My League
- 2011: L!fe Happens
- 2014: The Opposite Sex
- 2017: Unforgettable
- 2017: High Low Forty
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1996: 7th Heaven
- 2007: October Road
- 2010: Happy Town
- 2012: The Finder
- 2012: Ben and Kate
- 2014: Enlisted
- 2015: The Odd Couple
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Untitled Jenny McCarthy Project
- 2010: Most Likely to Succeed
- 2014: Cuz-Bros
- 2016: The Kicker
Video's
[wysig | wysig bron]- 2010: Hot for Teachers