Gaan na inhoud

Geelblom-bloudissel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Argemone
(Argemone mexicana)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Argemone
Argemone mexicana

Die geelblom-bloudissel (Argemone mexicana) is 'n indringerplant in Suid-Afrika.[1] Die plant is inheems aan Wes-Indië en moontlik ook aan Sentraal-Amerika en Florida.[2] Dit is ook 'n indringerplant in Indië, Nepal, Bangladesj, Meksiko en op Fiji en Mauritius. Die sade bevat die alkaloïede sanguinarien en dihidrosanguinarien en is baie giftig. Besoedeling van olie wat as voedsel gebruik word met hierdie sade lei tot gesondheidsprobleme soos edeem en gloukoom.[3]

Sy beweidingskapasiteit is gering:

EIW SWIW LnregWIW
Weidingsindekswaarde[4] 1 0.5 0.62

Ander name

[wysig | wysig bron]
  • Engelse naam: Prickly poppy, Yellow-flowered Mexican poppy, Devil’s fig en Texas poppy
  • Indiese naam: Satyanashi
  • Duitse naam: Stachelmohn
  • Nederlandse naam: Stekelpapaver
  • Zoeloenaam: Ugudluthukela

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Yellow-flowered Mexican poppy – Argemone mexicana". Invasive Species South Africa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 2 Junie 2017.
  2. Poisonous Plants of California Thomas C. Fuller, Elizabeth May McClintock, University of California Press, 1986, ISBN 0-520-05569-1, ISBN 978-0-520-05569-8 bls 201
  3. "Epidemic dropsy". WHO South East Asia Regional Office. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2006. Besoek op 17 November 2006.
  4. P C V du Toit Objektiewe weidingsindekswaardes van Nama-Karoo plantegroei: grasse en bossies van die Karoo.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Ownbey GB. 1961. "The genus Argemone in South America and Hawaii". Brittonia 13, 91
  • Sanguinarin, Protopin: Alkaloiden
  • Das M, et all 2005. Correlation of DNA damage in epidemic dropsy patients to carcinogenic potential of argemone oil and isolated sanguinarine alkaloid in mice. Int. J. Cancer. 117:709-717.[dooie skakel]