Gannabos
Voorkoms
Gannabos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Amaranthaceae |
Genus: | Caroxylon |
Spesie: | C. aphyllum
|
Binomiale naam | |
Caroxylon aphyllum (L.f.) Tzvelev, (1993)
| |
Sinonieme | |
|
Gannabos (Caroxylon aphyllum) is 'n struik wat inheems aan Angola, Botswana, Namibië en Suid-Afrika is.[1]
Die struik kom veral in Namibië en die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor en is wydverpreid. Die Khoisan het as wat verkry is van die verbranding van gannabos gebruik as loog om daarmee seep te maak van die vet van hulle skaapsterte en olie verkry van wasbessies (Morella).[2]
Die FSA-nommer is 103.3[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 http://redlist.sanbi.org/species.php?species=3590-8
- ↑ Abrahams, Yvette. (2014). ""Moving Forward to Go Back: Doing Black Feminism in the Time of Climate Change."". Agenda: Empowering Women for Gender Equity. 28 (3 (101)): 45–52. Besoek op 23 Julie 2023.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ "Nationa list of indigenous trees". treetags.