Gallinago
Voorkoms
Gallinago | |
---|---|
Gallinago gallinago | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Gallinago Brisson, 1760
|
Spesies | |
16, sien teks | |
Sinonieme | |
Capella |
Gallinago is 'n genus van voëls in die familie van strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat 17 spesies.[1]
Voëls in die genus is morfologies dieselfde, met besonder lang, skraal snawels en kriptiese vere. Die meeste het 'n kenmerkende pronk, wat hulle gewoonlik teen dagbreek of sononder uitvoer. Hulle vreet ongewerweldes wat hulle met 'n herhaalde steek-aksie in die modder soek.
Spesies
[wysig | wysig bron]- Gallinago andina
- Gallinago delicata
- Gallinago gallinago
- Gallinago hardwickii
- Gallinago imperialis
- Gallinago jamesoni
- Gallinago macrodactyla
- Gallinago media - Dubbelsnip
- Gallinago megala
- Gallinago nemoricola
- Gallinago nigripennis - Afrikaanse snip
- Gallinago nobilis
- Gallinago paraguaiae
- Gallinago solitaria
- Gallinago stenura
- Gallinago stricklandii
- Gallinago undulata
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name