Errol Tobias
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Errol George Tobias | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 18 Maart 1950 | ||||
Geboorteplek | Caledon, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,75 m | ||||
Massa | 76,66 kg | ||||
Vername familie | Swartberg Hoërskool, Caledon | ||||
Eggenote | Sandra | ||||
Kinders | Errol, Sidney | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel, Buitesenter | ||||
Springbokno. | 515 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Caledonians | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Boland & SA Rugbyvoetbalfederasie (1980) | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1981–1984 | Suid-Afrika | 6 | (22) |
Errol George Tobias (gebore 18 Maart 1950, Caledon) is 'n voormalige Springbokrugbyspeler wat ses toetse vir Suid-Afrika gespeel het. Hy het in 1981 die eerste bruin speler vir die Springbokke geword en is deur die hoofafrigter Danie Craven benoem.
No. | Teenstander | Uitslag (SA 1ste) | Posisie | Punte | Datum | Plek |
---|---|---|---|---|---|---|
1. | Ierland | 23 – 15 | Buitesenter | 30 Mei 1981 | Nuweland, Kaapstad | |
2. | Ierland | 12 – 10 | Buitesenter | 6 Junie 1981 | Kings Park, Durban | |
3. | Engeland | 33 – 15 | Losskakel | 2 Junie 1984 | Boet Erasmus, Port Elizabeth | |
4. | Engeland | 35 – 9 | Losskakel | 6 (1 drie, 1 doelskop) | 9 Junie 1984 | Ellispark, Johannesburg |
5. | Suid-Amerikaanse Jaguars | 32 – 15 | Losskakel | 10 (2 doelskoppe, 2 strafdoele) | 20 Oktober 1984 | Loftus Versfeld, Pretoria |
6. | Suid-Amerikaanse Jaguars | 22 – 13 | Losskakel | 6 (2 doelskoppe) | 27 Oktober 1984 | Nuweland, Kaapstad |
Bron
[wysig | wysig bron]- Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001, ISBN 1-86842-116-3