Erica Cerra
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Erica Cerra | |
Geboorte | 31 Oktober 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Erica Cerra (gebore 31 Oktober 1979) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blade: Trinity (2004), Percy Jackson & the Olympians: The Lightning Thief (2010), en Power Rangers (2017), en in die televisiereeks Eureka (2006).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Blade: Trinity
- 2004: Adam & Evil
- 2010: Percy Jackson & the Olympians: The Lightning Thief
- 2015: Shark Killer
- 2017: Power Rangers
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: No Adults Allowed
- 2004: Naughty Bits
- 2006: Eureka
- 2014: Rush
- 2018: Dead Inside
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Mega Cyclone
- 2012: The Wishing Tree
- 2015: Welcome Home
Video's
[wysig | wysig bron]- 2010: The Stranger