Gaan na inhoud

Empodium plicatum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ploegtydblommetjie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Hypoxidaceae
Genus: Empodium
Spesie:
E. plicatum
Binomiale naam
Empodium plicatum
(Thunb.) Garside, (1950)
Sinonieme
  • Gethyllis plicata (Thunb.) Jacq.
  • Curculigo plicata (Thunb.) Dryand. ex W.T.Aiton
  • Fabricia plicata Thunb.
  • Forbesia plicata (Thunb.) Nel
  • Hypoxis plicata (Thunb.) L.f.

Die ploegtydblommetjie (Empodium plicatum) is 'n meerjarige blomplant en knolvormende geofiet wat tot die genus Empodium behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap.

Galery

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]