Empodium
Voorkoms
Empodium | |
---|---|
Empodium plicatum | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Empodium Salisb.
|
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
Empodium is 'n kruidagtige plant genus van geofiete wat hoort tot Hypoxidaceae, die sterretjie-familie. Die genus bestaan uit sewe spesies. Die genus is inheems aan Suid-Afrika, Lesotho en Eswatini. Dit verkies winterreënval streke om in te groei.
Die genus staan ook bekend as ploegtydblommetjie, wanneer die blomme verskyn weet die boere die winter reën is naby.[1]
Spesies
[wysig | wysig bron]Die genus het sewe spesies:[2]
- Empodium elongatum (Nel) B.L.Burtt
- Empodium flexile (Nel) M.F.Thomps. ex Snijman
- Empodium gloriosum (Nel) B.L.Burtt
- Empodium monophyllum (Nel) B.L.Burtt
- Empodium namaquensis (Baker) M.F.Thomps.
- Empodium plicatum (Thunb.) Garside
- Empodium veratrifolium (Willd.) M.F.Thomps.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, Bl. 88, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4
- ↑ http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:1446-1