Rooirugstreepkoppie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Emberiza flaviventris)
Rooirugstreepkoppie | |
---|---|
In Hluhluwe-Imfolozipark, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. flaviventris
|
Binomiale naam | |
Emberiza flaviventris Stephens, 1815
|
Die Rooirugstreepkoppie (Emberiza flaviventris) is 'n algemene standvoël in boomveld en vogtige savanne. Die voël is 15 cm groot en weeg 15 tot 22 gram. In Engels staan die voël as die Golden-breasted bunting bekend.
Subspesies
[wysig | wysig bron]Daar is drie subspesies:
- E. f. flaviventris, kom van die Kaapprovinsie tot suidelike Soedan voor.
- E. f. flavigaster kom in 'n smal strook oor die rant van die Sahara voor.
- E. f. princeps kom in suidelike Angola en Namibië voor.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Emberiza flaviventris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)