Gaan na inhoud

Ekklesiologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ekklesiologie is die studie of teologies-wetenskaplike bestudering van die kerk, die oorsprong van die Christendom, sy verhouding tot Jesus, sy rol in verlossing, sy orde (regering/bestuur), sy dissipline, sy eskatologie en sy leierskap.

Ekklesiologie kan in twee dele onderverdeel word:[1]

  1. die normatiewe begrip van die kerk
  2. die studie van die historiese manifestasies van die kerk.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. James Nieman, Roger Haight SJ in: Explorations in Ecclesiology and Ethnography, Wm. B. Eerdmans Publishing, 2012 ISBN 0-8028-6864-9, ISBN 978-0-8028-6864-0 bls. 10