Edward Hogg
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edward Hogg | |
Geboortenaam | Edward George Hogg |
---|---|
Geboorte | 26 Januarie 1979 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edward Hogg (gebore 26 Januarie 1979) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nicholas Nickleby (2002), White Lightnin' (2009), Anonymous (2011), en Jupiter Ascending (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Nicholas Nickleby
- 2009: White Lightnin'
- 2009: Bunny and the Bull
- 2010: Ollie Kepler's Expanding Purple World
- 2011: Anonymous
- 2011: Isle of Dogs
- 2012: The Comedian
- 2012: Imagine
- 2015: Jupiter Ascending
- 2018: A Good Woman Is Hard to Find
- 2018: Scarborough
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: Celeb
- 2017: Taboo
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Dive to Bermuda Triangle