Eastwood
Voorkoms
Eastwood | |
---|---|
Koördinate: 25°48′52″S 28°16′0″O / 25.81444°S 28.26667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,39 km2 (0,54 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 947 |
• Digtheid | 681/km2 (1 760/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 46.7% |
• Indiërs/Asiërs | 8.8% |
• Bruin mense | 1.7% |
• Swart mense | 33.2% |
• Ander | 9.6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 33.7% |
• Engels | 28.3% |
• Zoeloe | 6.2% |
• Noord-Sotho | 5.6% |
• Ander | 26.2% |
Skakelkode | 012 |
Eastwood is 'n klein voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Eastwood is geleë oos van die Uniegebou en tussen die ambassades van verskeie buitelandse lande.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Eastwood". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.