Duiker
Voorkoms
Duiker kan na een van die volgende verwys:
- Blouduiker (of bloubokkie), een van die kleinste van die antiloopsoorte.
- Gewone duiker, klein wildsbokkie wat in Afrika suid van die Sahara aangetref word.
- Rooiduiker, klein wildsbokkie wat in Sentraal- en Suider-Afrika voorkom.
- 'n Persoon of iets wat duik ('n duik-aksie uitvoer).
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Duikereiland, eiland suid van Houtbaai naby Kaapstad in Suid-Afrika.
- Duikerbessie, klein bladwisselende boom wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir duiker.