Dot Farley
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dot Farley | |
Geboorte | 6 Februarie 1881 |
---|---|
Sterfte | 2 Mei 1971 (op 90) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1910–1950 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dot Farley (6 Februarie 1881 – 2 Mei 1971) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente So Big (1924), The Signal Tower (1924), en The Little Irish Girl (1926).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1912: Peril of the Plains
- 1914: Even Unto Death
- 1914: The Price of Crime
- 1914: The Toll of the War-Path
- 1916: Inherited Passions
- 1924: So Big
- 1924: The Signal Tower
- 1924: The Fatal Mistake
- 1925: Lure of the Track
- 1925: Rugged Water
- 1925: The Three Way Trail
- 1926: The Little Irish Girl
- 1926: The Family Upstairs
- 1926: The Timid Terror
- 1927: All Aboard
- 1927: The Girl from Everywhere
- 1927: The Lost Limited
- 1927: Nobody's Widow
- 1927: The Overland Stage
- 1927: The Tired Business Man
- 1927: Yours to Command
- 1927: Girl in the Rain
- 1928: Black Feather
- 1928: Celebrity
- 1929: Marquis Preferred
- 1930: Should a Girl Marry?
- 1931: Dancing Dynamite
- 1931: The Law of the Tong
- 1932: Trapped in Tia Juana
- 1948: Variety Time