Dorothy Peterson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dorothy Peterson | |
Geboortenaam | Bergetta Peterson |
---|---|
Geboorte | 25 Desember 1897 |
Sterfte | 3 Oktober 1979 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1924–1964 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dorothy Peterson (25 Desember 1897 – 3 Oktober 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Beast of the City (1932), So Big! (1932), Too Many Husbands (1940), en Saboteur (1942).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1930: Mothers Cry
- 1931: Bought!
- 1931: Party Husband
- 1931: Traveling Husbands
- 1932: The Beast of the City
- 1932: So Big!
- 1932: Business and Pleasure
- 1932: Forbidden
- 1932: Payment Deferred
- 1932: Thrill of Youth
- 1932: When a Feller Needs a Friend
- 1933: Big Executive
- 1933: Reform Girl
- 1934: Peck's Bad Boy
- 1935: Man of Iron
- 1937: 52nd Street
- 1937: Girl Loves Boy
- 1939: Five Little Peppers and How They Grew
- 1940: Too Many Husbands
- 1940: Five Little Peppers at Home
- 1940: Five Little Peppers in Trouble
- 1940: Out West with the Peppers
- 1942: Saboteur