Dolly Wells
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dolly Wells | |
Geboortenaam | Dorothy Perpetua Gatacre |
---|---|
Geboorte | 21 Junie 1972 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dolly Wells (gebore 21 Junie 1972) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bridget Jones's Diary (2001), 45 Years (2015), en Pride and Prejudice and Zombies (2016), en in die televisiereeks Doll & Em (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Bridget Jones's Diary
- 2014: Jolene: The Indie Folk Star Movie
- 2015: 45 Years
- 2015: Black Mountain Poets
- 2016: Pride and Prejudice and Zombies
- 2018: Can You Ever Forgive Me?
- 2018: Good Posture
- Lucky Accident Crash
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2006: Star Stories
- 2009: Free Agents
- 2009: Campus
- 2011: Spy
- 2012: Noel Fielding's Luxury Comedy
- 2012: Some Girls
- 2013: Doll & Em
- 2015: Blunt Talk
- 2017: Bad Mother
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Bertie and Elizabeth
- 2008: Dolly and Laura
Video's
[wysig | wysig bron]- 2016: 45 Years: Q&A